Dekor

09.03.10

2010.09.03D

Soveel ure se beplanning en harde werk gaan in die dekor van ‘n funksie en niks om daarvoor te wys daarna. Hierdie gaan in erkenning aan al die ouers wat so hard gewerk het aan die matriekafskeid en vir al die ouers wat nie daar was om dit te sien nie en die kinders om dit weer te herleef.

Jandre` en Sandra

08.31.10

2010.08.31J

Sandra is ‘n gereelde besoeker op my website en die keer het sy vir Jandre` saam gebring.

Kyla en Mieke

08.31.10

2010.08.31K

My bosnimfies in ‘n ander gewaad!!!

Johan en Chane`

08.30.10

2010.08.30J

Nog ‘n matriekpaartjie….die keer in die bos, vroegoggend……

Lariska

08.29.10

2010.08.29L

Lariska daag by my “inniriet” stalletjie op en verander voor my kamera in ‘n feeprinses!!!

Sandra

08.25.10

2010.08.25S

Elke kind het hul eie unieke persoonlikheid in die keuse van hul kleredrag weerspieel en twee woorde waarmee ek Sandra kan opsom is “dramaties en klassiek”.

Elrisa

08.25.10

2010.08.25E

Ek kan net noem dat ek weet ek is in ‘n baie bevoorregte posisie om kinders soos onder andere Elrisa te kan afneem. Sy is ‘n fotograaf se droom!!

Matriekafskeid 2010

08.24.10

2010.08.24M

Matriekafskeid is ‘n BAIE groot gebeurtenis!! Daar word maande aan beplan, gewerk en oor gespekuleer…en dan is die dag daar. Net soos ‘n troue is ‘n foto die enigste herinnering aan die groot gebeurtenis. Ek het ‘n paar van die leerlinge se foto’s omskep in “memories”(is daar ‘n beter afrikaanse woord?)….vir eendag!!!

Kristen

08.23.10

2010.08.23K

Die matriekafskeid is verby en ek kan nou ‘n paar van die besonderse foto”shoots” op die website wys. Kristen is ‘n pragtige kind en ‘n natuurlike model..geniet die foto’s.

Nella en kinders

08.09.10

2010.08.09N

Ons was op ‘n visvang ekspidisie en om by die viswaters uit te kom was ‘n hele ekskusie op sig self….!!!